WE’RE AT YOUR SERVICE:
WHAT OUR CLIENTS HAVE TO SAY:
“Hi Criska,
Baie dankie vir die vinnige werk aan ons voertuig. Ons waardeer dit!”
“Good day Wayne,
I would like to thank you and your staff yet again for the outstanding service. Thank you for going out of your way to assist our client as well as our staff member with the repairs on their vehicle.”
“Hiermee wil ek dankie se vir die manier waarop die hele eis hanteer is. Die bakkie is baie goed reggemaak. Dit was 10 keer beter as die vorige herstelwerk. Ons was die heeltyd op hoogte gehou oor wat gebeur en wanneer ons die voertuig terugkry.”
“I must say, this was a very professional experience at Riverside Panelbeaters; friendly personnel and always kept me in the loop of the progress and the workmanship was of high quality!”